Boodskapper-RNS-entstowwe of mRNA-entstowwe (vanaf die Engelse woord "messenger") is 'n soort entstof wat die liggaam teen sekere virusse kan beskerm.[1][2] Soos alle entstowwe verhoog mRNA-entstowwe die liggaam se immuniteit, sodat die pasiënt beskerm word teen aansteeklike siektes.
{{cite journal}}
: Cite journal requires |journal=
(hulp)
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search